Alika & Wiehann

Nomsa Mashalogo’s 70th Birthday
4th April 2017
Styled Shoot 2016
14th August 2016

Alika & Wiehann

What a joyous and extraordinary wedding! Just over a year ago I met Alika and Wiehann for a lifestyle shoot and there was an immediate connection that translated into the wedding shoot. It is true that magic happens on either side of the camera.
Thank you for allowing me to to share this magical day and to capture those moments that now will last forever.
One’s heart and soul goes into the shoot and in producing the album. When you receive the following feedback from the couple and Alika’s mother you know that the magic indeed happend!
“Ek dink aan daardie kunswerk wat jy aan Alika oorhandig het. Baie dankie, die album is hartroerend en ’n spieëlbeeld van ‘n onvergeetlike dag in ons lewens. Ek het soveel emosies beleef terwyl ek die bladsye geblaai het. Jy is só talentvol. Ons waardeer jou en Rencia se moeite op daardie dag ongelooflik baie. Die album het my asem weggeslaan. Kannie wag om die ander fotos te sien. Groete Antoinette”
Ons ervaring met Phillip voor-, op-, en na ons troudag was baie aangenaam, professioneel en gemaklik. Hy het ons idees ten alle tye in ag geneem en probeer om ons spesiale dag so mooi as moontlik vas te vang op `n manier wat ons persoonlikhede en natuur weerspieël. Ons is baie tevrede met ons foto’s en album. Al die natuurlike foto’s wat in die album is maak dit vir ons meer spesiaal.
Dit is presies wat ons in gedagte gehad het, en dit het ook al ons verwagtinge oortref! Ons sal definitief weer van Phillip gebruik maak en hom ook aanbeveel vir toekomstige trou paartjies. Alika en Wiehann